Die anatomie van ’n blom. 1. volwasse blom 2. stempel 3. styl 4. helmdraad 5. blomas 6. knoop 7. stingel 8. heuningkelk 9. meeldraad 10. vrugbeginsel 11. saadknop 12. helmbindsel 13. mikrosporangium 14. helmknop 15. blomdek 16. kroonblaar: blomkroon 17. kelkblaar: blomkelk.
  • vrug·be·gin·sel
enkelvoud meervoud
naamwoord vrugbeginsel vrugbeginsels

vrugbeginsel

  1. (plantkunde) vruchtbeginsel