plaashuis
enkelvoud | meervoud | |
---|---|---|
naamwoord | plaashuis | plaashuise |
plaashuis
- boerderij, woonstee
- «’n Plaaseienaar van Trichardtsdal ... het hom en sy vrou eergisternag in hul plaashuis toegesluit nadat ’n groep van sowat 100 mense sy plaas beset het.»
- Een landeigenaar van Trichardtsdal ... heeft zich samen met zijn vrouw in hun boerderij verschanst nadat een groep van zo'n 100 mensen het erf bezet had.
- «’n Plaaseienaar van Trichardtsdal ... het hom en sy vrou eergisternag in hul plaashuis toegesluit nadat ’n groep van sowat 100 mense sy plaas beset het.»