verloorder
enkelvoud | meervoud | |
---|---|---|
naamwoord | verloorder | verloorders |
verloorder
- verliezer
- «Duitsland het saam met Frankryk ’n groot oorwinning behaal in die “Slag van Brussel”, die taai onderhandelings oor ’n nuwe fiskale stabiliteitspakt vir Europa. Die groot verloorder is Brittanje.[1]»
- Duitsland heeft samen met Frankrijk in de "Slag van Brussel", de moeizame onderhandelingen over een nieuw fiscaal stabiliteitspact voor Europa, een grote overwinning behaald. De grote verliezer is Brittannië.